Teacha! Resources
GrondslagfaseIntermediate Phase ResourcesLaerskoolmuurkaarteResourcesWiskunde

Uitstekende Wiskunde-hulpbronne

Screen Shot 2016-03-12 at 7.34.11 PM

Onderwysers (en selfs ouers) kan nou sommer baie verskillende Wiskunde-hulpmiddels op die internet kry. TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admin-hulp en versiering.

Van die beste produkte wat daar is, is die opsommings vir Wiskunde.

Die Breuke-opsomming help kinders met verskillende tipe breuke, reëls, vereenvoudiging, berekeninge: plus, minus, maal en deel. Dit dien as goeie hersiening vir hoërskoolleerders en is mooi verduidelikings vir laerskoolleerders.

Breuke opsomming

Die Eksponentwette opsomming is gemik op  Gr. 10 – Gr. 12 en bevat die wette, uitleg van probleme saam met voorbeelde. Dis 15 Bladsye!

eksponente opsomming

Daar is ook oulike versierings vir die Wiskunde-klas wat mens ook maar nêrens so oulik in Afrikaans kry nie.

Vir die grondslagfase is daar natuurlik die oulike treintjie- en spinnekopsomme. Lekker om by die huis en in die klas te oefen!

Besoek Tannie Mia se winkel hier

Like ons op Facebook!

Nog oulike Afrikaanse Hulpmiddels

Show More

Related Articles

9 Comments

  1. Uiteindelik plakkate vir Wisk in Afr. Veral vir Hoërskool ook. Stel belang om meer te weet van julle asb.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close
Close