Oulike drukbare werkboekies
Oulike werkboekies vir die Grondslagfase.

Hier is ‘n paar oulike werkboekie wat op ons webtuiste gelaai is. Dit is alles drukbare hulpmiddels, so jy koop een en dan mag jy dit vir jou hele klas afrol.


FONEMIESE ALFABET (IN KLEUR)
23 letters van die afabet met kleurvolle prentjies om klank-herkenning te vergemaklik
Die letters c, q en z is uitgesluit.
A4-formaat


GRAAD R SEISOENE WERKBOEK
Bestaan uit 33 bladsye en sluit 4 A4 volkleur muurkaarte in oor die 4 seisoene.
Behandel al 4 die seisoene. Aktiwiteite sluit in:
1. Teken die verskillende bome van elke seisoen.
2. Gaan die name van elke seisoen op die stippellyne oor.
3. Leer die beginklank van elke seisoen
4. Tel
5. Volg die stippellyn aktiwiteite
6. Pas die maats bymekaar
7. Vorm patrone met prente van seisoene
8. Bepaal watter prent pas nie by ‘n spesifieke seisoen
9. Maak jou eie legkaart
10. Wat trek mens aan vir elke seisoen
11. Leer die verskil tussen somer en winter
12. Leer die verskil tussen herfs en lente
13. Kleur in aktiwiteite
14. Knip aktiwiteite
15. Wat eet/drink mens tydens ‘n spesifieke seisoen
Ensovoorts


VOORSKOOLSE WERKSBOEK – GRAAD R
Bestaan uit 27 bladsye. GRAAD R werkboek sluit in:
– Vorm herkenning
– Oefen om vorms te teken
– Leer om vorms se name te skryf
– Kleure
– Diere, dierename en dieregeluide en oefen hoe om dit te skryf
– Oefeninge om te tel
– Oefen syfers
– Herkenning van die alfabet se letters in aktiwiteite
– Watter getalle pas nie
– Watter voorwerpe pas nie
– Trek op die stippellyne aktiwiteite


4 WERKBOEKIES VIR GRAAD 1 KWARTAAL 2
+- 100 werkvelle per Graad (CAPS-gerig)
Sluit in: Afrikaans Eerste Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede


GRADE 1 ENG FAL TERM 2 PACKAGE
Grade 1 teachers. I have this package available for term 2 – English FAL. It includes posters, worksheets, actvities, flash cards and loads of fun.








4 WERKBOEKIES VIR GRAAD 2 KWARTAAL 2
+- 100 werkvelle per Graad (CAPS-gerig)
Sluit in: Afrikaans Eerste Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede


GRAAD 2 KWARTAAL 2 HUISTAAL WERKBOEK
Graad 2 Kwartaal 2 Woordbou en handskrif werkboek vir vaslegging, hersiening en intervensie.




GRAAD 2 WISKUNDE AKTIWITEITSBOEKIE KWARTAAL 2
Hierdie is ‘n lieflike aktiwiteitsboekie vir Graad 2 kinders om hulle wiskunde te oefen en bevorder.




GRAAD 2 LEWENSVAARDIGHEID BEPLANNING KWARTAAL 2
Hierdie pakket sluit in daaglikse beplanning, plakkate, werkkaarte en assessering.




4 WERKBOEKIES VIR GRAAD 3 KWARTAAL 2
+- 100 werkvelle per Graad (CAPS-gerig)
Sluit in: Afrikaans Eerste Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede




GRAAD 3 AFRIKAANS WERKBOEK KWARTAAL 2
‘n 53-bladsy PDF dokument met aktiwiteite vir graad 3 Arikaans Huistaal volgens CAPS vir kwartaal 2. DIt bevat begripstoetse, klanke oefeninge, skryf aktiwiteite,aanleer van woordsoorte en handskrif oefeninge.


GRAAD 3 KWARTAAL 2 HUISTAAL WERKBOEK
Tematiese woordbou en handskrif werkboek vir vaslegging van Kwartaal 2 se werk.




WISKUNDE AKTIWITEITSBOEK KWARTAAL 2 GRAAD 3
‘n Aktiwiteitsboek gebaseer op die CAPS kurrikulum vir Graad 3, kwartaal 2. Die PDF dokument bestaan uit 50 bladsye en dek al die wiskundige konsepte wat aangeleer word, onder andere optel en afterk, verdubbel en halveer, geld, meting, massa, langdeling, afronding, data-hantering, tel, en nog vele meer.


GRAAD 3 LEWENSVAARDIGHEID BEPLANNING KWARTAAL 2
Hierdie pakket sluit in daaglikse beplanning, plakkate, werkkaarte en assessering.