Teacha! Resources
Foundation Phase ResourcesGrondslagfaseHigh School ResourcesIntermediate Phase ResourcesLaerskoolNewsResources

Trending on TEACHA! in January

It’s been two weeks back at school and it feels like January is never going to end. With athletics, meetings and back to school drama, we can at least help you to do one thing: save time!

These resources have been trending on TEACHA! in January. Check them out!

BEST SELLERS (NOT IN ORDER)

Onderwyserbeplanners (from various shops – click on the images)

 

These printable teaching planners will help you to stay on top of everything throughout the year!

Grade 1 Baseline Assessment including a cupcake birthday chart and a weather chart – 1 Stop Learning Shop

This package has all that you need to complete your first 10 days of baseline assessment. Also included is a cute cupcake birthday chart and also a weather chart!

 

Afrikaans Skryf ‘n Storie Graad 1 & 2 CAPS – Spraakborrel

Hierdie pakket bestaan uit:

– ‘n hamburger visuele hulpmiddel (kleur sowel as swart en wit)
– twee formate van 20 drukker-vriendelike werkkaarte met 10 verskillende onderwerpe. Hierdie kan gebruik word tydens die beplanningsfase van ‘n skryfstuk.

 

Weerkaart, Kalender en Seisoene Pakket / Weather & Calendar Chart and Seasons Bundle – My Klaskamer – Juffer se Winkel

Maande, Dae, Seisoene, Getalle, Weerstoestande (Kalenderwoorde/Weerkaartprente) om jou eie weerkaart en kalender te maak én dit sluit die aktiwiteitsboeke vir winter, somer, lente en herfs in.
Calendar Words and Weather Pictures: Months, Days, Seasons, Numbers, Weather conditions. This includes the activity packages for the respective seasons as found elsewhere here in my shop.

Lewensvaardigheid: Werkboek Graad 2 Kwartaal 1 – Juffrou met hart

 

Hierdie boek bestaan uit 35 bladsye met gepaste werkkaarte vir Lewensvaardigheid. Die departement gaan nie die Lewensvaardigheidsboeke meer aan skole verskaf nie. Hierdie boek is ‘n goeie plaasvervanger en dek alle temas.

 

Afrikaanse Alfabet Muurkaarte (reënboog kolle)

Also available in ENGLISH! My Panda Media is a new vendor on TEACHA! Support them here.

In die stel sal jy 26 A4 alfabet muurkaarte ontvang. Elke muurkaart bevat die hoofletter, kleinletter, prent en woord van elke letter van die alfabet. Die muurkaarte het n vrolike reënboog kolletjie tema wat enige klaskamer sal ophelder!

 

POPULAR FREEBIES!

Afrikaans Rooikappie Die Storie – Spraakborrel

Die bekende storie van Rooikappie met prettige illustrasies. Die teks is maklik en in ‘n groot letter-tipe.

 

Afrikaanse Klanke!
Plakkate deur Eazi Peazi Winkel!

 

Klasreëls / Class Rules

Free posters made by Juffer!

 

 

Gratis Afrikaanse Motiverende Muurkaarte

Versier jou klaskamer met hierdie sewe motiverende muurkaarte. Die Afrikaanse plakkate het n vrolike reënboog kolletjie tema. Hierdie plakkate is perfek vir grondslag- of intermediêre fase klaskamers. Opgelaai deur My Panda Media!

 

 

Enjoy these awesome resources! 1000s of teachers already are!

Show More

Related Articles

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close
Close