High School ResourcesResources

Seniorfase hulpmiddels en werkbundels vir die tweede kwartaal

AFRIKAANS HUISTAAL GR. 7 KWARTAAL 2

Besige Breintjies

Beplanning volgens die CAPS dokument en Platinum handboek. Werkkaarte ook ingesluit met memo’s. Notas is ook beskikbaar.

Kry dit hier.


ENGLISH HOME/1ST ADD LANGUAGE GRADE 7 TERM 2 LANGUAGE STUDY 2020

SA ENGLISH 1st Class

28 Slides filled with all the Language for Term 2. Can also be used for Home Language. Beautifully set out with animations and clear explanations.

Kry dit hier.


GRAAD 7 WISKUNDE AKTIWITEITSBOEK KWARTAAL 2

Summaries SA

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 7, Kwartaal 2 Wiskunde.

Kry dit hier.


GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE STUDIENOTAS KWARTAAL 2

Periwinkle’s Atelier

In hierdie pakkie is daar:
1. Nuwe woorde
2. Perodieke tabel
3. Eerste 20 elemente
4. Die name en simbole van halfmetale
16 Blaaie inhoud, dek onderwerp 1-4 van Kwartaal 2

Kry dit hier.


SW GRAAD 7 GESKIEDENIS KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE

Pouse!

Opsommings vir kwartaal 2 uit VANDAG handboek, asook aktiwiteite

Kry dit hier.


GRAAD 7 GESKIEDENIS_TRANSATLANTIESE SLAWEHANDEL_KWARTAAL 2 – POWERPOINT & PDF OPSOMMINGS

NetwerkPlus Store

Gr.7 Geskiedenis_Kwartaal 2: Die Transatlantiese Slawehandel Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Kry dit hier.


SW GRAAD 7 GEOGRAFIE KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE – VANDAG HANDBOEK

Pouse!

Opsomming van kwartaal 2 se werk met aktiwiteite – VANDAG handboek

Kry dit hier.


GRAAD 7 GEOGRAFIE – KWARTAAL 2: VULKANE, AARDBEWINGS & OORSTROMINGS – PPT & PDF OPSOMMINGS

NetwerkPlus Store

Onderwerpe (volledige eenhede):
2.1: Struktuur van die Aarde
2.2 Vulkane
2.3 Aardbewings
2.4 Oorstromings

Kry dit hier.


GRAAD 7 TEGNOLOGIE – KWARTAAL 2

My School Stuff / My Skool Goeters

A4 PDF aflaaibare dokumente met opsommings oor die volgende:

Eenheid 1: Strukture: Definisie, doel, klassifikasie en sooorte
Eenheid 2: Strukture: Ondersoek en Aksienavorsing
Eenheid 3: Strukture: Impak van Tegnologie en Ontwerpvaardighede

Kry dit hier.


GRAAD 7 LEWENS ORIËNTERING KWARTAAL 2 (LO) (KOLLIG OP)

Summaries SA

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Kry dit hier.


GRAAD 7 LEWENSORIËNTERING – KWARTAAL 2

My School Stuff / My Skool Goeters

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Lewensoriëntering vir Graad 7:

1 Menseregte soos vervat in die Grondwet van Suid-Afrika
2 Rol van Waardes, Vertroue en Respek vir Verskille
3 Hantering van Mishandeling in Verskillende Kontekste
4 Loopbaanrigtings

Kry dit hier


GRAAD 7 – KWARTAAL 2 – EKONOMIESE BESTUURS WETENSKAPPE

Periwinkle’s Atelier

Volledige opsomming vir:
Onderwerp 5 – Rekeningkundige begrippe
Onderwerp 6 – Inkomste en uitgawes
Onderwerp 7 – Begrotings

Kry dit hier.


GRAAD 7 EBW – KWARTAAL 2

My School Stuff / My Skool Goeters

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 7 EBW:

1 Rekeningkundige Begrippe
2 Inkomste en Uitgawes
3 Begrotings

Kry dit hier.


GRAAD 8 WISKUNDE AKTIWITEITSBOEK KWARTAAL 2

Summaries SA

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 8, Kwartaal 2 Wiskunde.

Kry dit hier.


GR. 8 GESKIEDENIS OPSOMMINGS – KWARTAAL 1 EN 2 BUNDEL – POWERPOINT & PDF

NetwerkPlus Store

Gr. 8 Geskiedenis Opsommings Kwartaal 1 en 2 – PPT en PDF (4 dokumente) Perfek vir behandeling in klas of vir leerders vir eksamenvoorbereiding.

Kry dit hier.


GR.8 GEOGRAFIE KWARTAAL 1 & 2 OPSOMMINGS BUNDEL VIR EKSAMEN PPT EN PDF

NetwerkPlus Store

Hierdie produk sluit die opsommings in van kwartaal 1 en 2 Geografie vir Graad 8.

Onderwerpe: Kwartaal 1 & 2
– DIE AARDBOL
– KAARTE, ATLASSE EN SKAAL
– KLIMAATSTREKE

Kry dit hier


GESKIEDENIS GR 9 KWARTAAL 2 OPSOMMINGS PDF

Adservio

Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Gr 9 Geskiedenis vir Kwartaal 2 in PDF formaat.

Kry dit hier


GEOGRAFIE GR 9 KWARTAAL 2 PDF

Adservio

Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Gr 9 Geografie Kwartaal 2 in PDF formaat.

Kry dit hier


Show More

Related Articles

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Back to top button
Close
Close