HAYES PRIMȆRE SKOOL – INTERMEDIÊRE FASE MULTIGRAAD ONDERWYSPOS

Hayes Primary

HAYES PRIMȆRE SKOOL

Beskikbare Departementele Pos

Intermediêre fase Gr. 4 en 5  Multigraad (Afrikaans)

In landelike gebied, 35 km buite De Aar

Vakke:

Alle Intermediêre vakke

Vereistes:

  • Volledige CV met gesertifiseerde kwalifikasies,
  • SACE, SARS, Indentiteitsdokument (Smart Card)
  • Eie vervoer
  • Sportafrigting en rekenaarvaardigheid ‘n aanbeveling

Aanvangsdatum :  1 Januarie 2020

Sluitingsdatum:  15 November 2019 om 17:00

Navrae: Me. Y. De Klerk (Prinsipaal)

Sel nr. 0762192310

Doen aansoek by: epos adres hieronder

of per hand: doen navraag by prinsipaal

To apply for this job email your details to hayespschool@gmail.com

Back to top button
Close
Close