Piketberg – Afrikaans Huistaal

Website Hoërskool Piketberg

Hoërskool Piketberg is op soek na ‘n entoesiastiese vakspesialiste – onderwyser wie se harte warm klop vir gehalte-onderrig en wat buite die boksie kan dink tot voordeel van ons leerlinge.


 Vakspesialis in IF Afrikaans Huistaal Afrikaans Huistaal Graad 4 – 6

(Meld buitemuurse aktiwiteite aangebied)


Stuur volledige CV met verwysings voor Woensdag, 25 November 2020 aan: SBL-Voorsitter:
Mnr Brendon Puttick
bre.put@gmail.com

EN

SBL-Ondervoorsitter:
Mev R Bruwer
groenvlei@agrizone.co.za

To apply for this job email your details to bre.put@gmail.com

Back to top button
Close